What Our Members Have To Say

Ek kan nie glo dat tyd so vlieg nie. Ek het op 26/03/2004 by Koopkrag aangesluit en ek wil graag my opregte dank en waardering uitdruk vir die uitstekende diens wat ek deur die jare ontvang het. Die personeel was nog altyd professioneel, en baie vriendelik en behulpsaam.

Een van my gunsteling redes om ‘n Koopkrag lid te wees, is die Desember bonus. Ek gebruik my kaart vir bykans alles, van kos tot petrol.
As ‘n mens ‘n moeilike maand het, of iets groots moet koop, is die begrotingsfasiliteit van onskatbare waarde.

Ek sien uit daarna om nog vele jare ‘n trotse lid van hierdie wonderlike instansie te wees, en sal sonder enige probleme Koopkrag aanbeveel aan ander mense.

FRANCOIS LOUW

433 Rodericks Rd, Lynnwood, Pretoria, 0081
012 348 5452
koopkrag@koopkrag.co.za
koopkrag.co.za